^ Terug na bo

Jou naam

Die e-pos adres waarheen hierdie artikel gestuur moet word

Nuutste stories

Breaking up is alles behalwe hartseer

Basta met ’n gestort van trane, want lanklaas het ’n verhouding wat sneuwel vir soveel genot gesorg. NWU-Puk Kunste en Artema bied van 3 tot 6 September ...

NWU: HESS kry eerste pulsarsein

Vir die eerste keer in sy 12 jaar lange bestaan het die HESS-observatorium in Namibië pulsaraktiwiteit waargeneem. ( 'n Pulsar is vinnig roterende, hoogs g...

NWU, sakekamer en ontwikkelaars neem hande op Mandeladag

In ‘n reuse gemeenskapsinitiatief op Mandeladag het die Noordwes-Universiteit, studente, die Potchefstroom-Tlokwe Sakekamer en ontwikkelaars in Steve Bikostra...

NWU se kortkursusse vir vakadviseurs 'n eerste

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het in samewerking met die Noordwes Departement Onderwys (NW DO) begin met die eerste opleiding van sy soort. Die opleiding i...

BRICS-handelsmerke in globale ranglys; onder die vergrootglas tydens die 2014-prestigedag

Professor Deon Nel van die Departement Bemarkingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria is genooi om tydens die NWU Potchefstroom Besigheidskool se MBA-studi...

Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie

  Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, in samewerking met liefdesverhaaluitgewers soos LAPA en NB, bied van 4 tot 6 Sep...

'n Hele week van nuwe-musiek oorlading

NUWE-MUSIEKWEEK Saterdag 2 tot Vrydag 8 Augustus 2014 NWU-Konservatorium, Potchefstroom   In opvolg van die Nuwe-Musiekweek wat in 2013 by die Odei...

NWU se kortkursusse vir vakadviseurs 'n eerste

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het in samewerking met die Noordwes Departement Onderwys (NW DO) begin met die eerste opleiding van sy soort. Die opleiding i...

NWU, sakekamer en ontwikkelaars neem hande op Mandeladag

In ‘n reuse gemeenskapsinitiatief op Mandeladag het die Noordwes-Universiteit, studente, die Potchefstroom-Tlokwe Sakekamer en ontwikkelaars in Steve Bikostra...

NWU-navorser wen "Grammy" vir geneesmiddelnavorsing

Uitstaande bydraes tot wetenskaplike navorsing, tegnologiese innovasie, bestuur, kapasiteitbou en wetenskapkommunikasie is onlangs aangekondig en gevier in Gaut...

NWU en Pfizer neem geneesmiddelnavorsing tot nuwe hoogtes

Pfizer en die Noordwes-Universiteit het pas 'n Memorandum van Verstandhouding (MvV) onderteken waarin die basis vir potensiële wetenskaplike en tegniese sa...

Gratis Taalkursusse

Die Sentrum vir Akademiese en Professionele Taalpraktyk in die Skool vir Tale is besig met ? spesiale projek. Gratis taalkursusse in Afrikaans en Setswana gaan ...

Internasionale erkenning vir moderne brandstofstasieontwerp

Vyf studente van verskillende fakulteite op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het onlangs deelgeneem aan ? internasionale waterstofwetenskapkompe...

Klaus Kellner gekies om Suid Afrika en die Afrika op VN-komitee te verteenwoordig

‘n Kenner rakende land degradasie en die bekamping van verwoestyning van die Noordwes-Universiteit is genooi om Suid Afrika en die Afrika-kontinent op ‘n ko...

Wêreld Hipertensiedag skep bewusmaking op kampus

Die Hipertensie in Afrika Navorsingsgroep (HART) het die jaarlikse Wêreldhipertensiedag aangebied, waarvan die doel is om ? gesonde leefstyl en ? bewustheid va...

Ons kinders is te vet

NWU-kundige, prof Hanlie Moss, sê die vlak van kinderobesiteit in Suid-Afrika is kommerwekkend. "Op skoolvlak moet meer gedoen word om dit uit te roei." ...

ONTLEDING VAN PRESIDENT ZUMA SE KABINET - Prof Raymond Parsons van die NWU Potchefstroom Besigheidskool

Die nuwe kabinet verskaf ’n mengsel van positiewe en negatiewe persepsies. Eerstens het die algemene verwagting van ’n klein maar sterk kabinet ongelukkig n...

Nie Kilimanjaro nie, toe wel ʼn MBA

“Ons kon toe nie Kilimanjaro klim nie, en besluit toe op ?n MBA!” Dit is die woorde van Marina Wiese, ?n Potchefstromer wat onlangs as die NWU Potchefstroom...

Pukke laat UJ bloedneus

Die eersterugbyspan van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het Saterdag in Johannesburg vir UJ ’n 19-17 opstopper toegedien wat min weddenskapma...

Conrad praat krieket

Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit se krieketbestuurder asook hoofafrigter gesels oor krieket in dié provinsie, hoe dit voel om die Allan Do...